Sport
Welkom by ons sportbladsy!
Hier kan jy GRATIS speletjies, werkskaarte, aktiwiteite en nog vele meer aflaai.
Geniet julle ons sportbladsy? Het julle enige kommentaar of voorstelle? Asseblief stuur ons 'n e-pos, en vertel ons wat julle daarvan dink!
Baie dankie aan Marco Bester wat die volgende produkte gemaak en uitgedink het. Marco het ook nou 'n splinternuwe rugby bordspel wat elektronies direk by hom gekoop kan word. Sien sy advertensie onder aan die bladsy vir meer besonderhede.
Dansende Ballerina
Jou eie motorfiets!
Vou jou eie vliegtuig
Soek die verskille
Rugby dobbelsteen speletjie
Laai jou superrugby speletjie af
Vervoerkaarte
Laai die Vervoerkaarte hier af
Onthou jou kind moet telkens die regte naam by die prentjie pas. As jou kind nog nie kan lees nie, kan jy die naam lees, en hom/haar vra om dit dan by die regte vervoermiddel te pas.
Sport werkskaarte
Laai die sport werkskaart hier af
Werkskaarte wat jou sportwerkwoorde leer
Knieg Krieket
Laai die knieg krieket spel hier af
Sport in ander lande
Laai die sportlande werkskaart hier af
Albaster-rol
Laai die prettige albaster speletjie hier af
