Word 'n Kinderwerflid
Sluit aan vir 'n jaar teen slegs R150
Kinderwerflede ontvang:
- Met aansluiting 'n Kinderwerf geskenkpakkie ter waarde van minstens R80 in die pos.
- Elke maand 'n pretpak bestaande uit 'n storie en 'n paar werkskaarte via e-pos. Laai 'n gratis voorbeeldpretpak hier af.
- 'n Unieke lidnommer wat jy kan gebruik om in te skryf vir kompetisies en om gebruik te maak van spesiale aanbiedinge.
- Nuus oor spesiale aanbiedinge, bv. afslag op produkte en uitverkopings.
- Kompetisies waarvoor jy kan inskryf om onder andere Kinderwerfprodukte te wen.
As Kinderwerflid geniet jy nie net al die bogenoemde voordele nie, maar ondersteun jy ons ook in ons poging om kwaliteit Afrikaanse produkte vir almal te bied.
Om aan te sluit, vul hierdie vorm in:
