Afrikaans! Opvoedkundig! Uniek!


Kinderpartytjies

Happy Kids Cakes

  • Enige tipe koek net wat jy wil!
  • Klein partytjie koekies. (hansworse, paddas, vliegtuie en nog vele meer).
  • Partytjie houers met “stickers” en kwaliteit lekkergoed en koeldrank.
  • Huur van tafels, stoele en ander partytjie goed.
  • “Cupcakes” volgens tema
  • Lewer af in Jhb en Pretoria teen minimale fooi
  • Ontvang klein present met elke koek
  • Indien jy by ons bestel is jou kind deel van ons klub en ontvang hy/sy ‘n klein geskenkie elke maand!
  • Spesiale aanbod vir slegs R800
    Tema van jou keuse:
    • Een koek  
    • 30 "Cupcakes"
    • 30 "Sticker"-houers met kwaliteit lekkers, tjips en koeldrank  
    • ‘n present vir die verjaardag maatjie
    • ‘n jaar subskripsie aan Kids Club

telefoonAlida: 072 950 1272
alidab@tshwane.gov.za

PLAAS JOU ADVERTENSIE HIER!  
PLAAS JOU ADVERTENSIE HIER!