[Profile Register/Log In] (What's This?)

From: "Loebi" <info@loebi.co.za>
Subject: Spesiale aanbod! GEEN AANSLUITINGSFOOI!
Date: January 25th 2012

Haai! 

 

Nog nie 'n Loebi Lees- en aktiwiteitsklublid nie?  Waarvoor wag jy?  Julle mis uit!  Gee jou kleinding die beste voorsprong moontlik en sluit sommer vandag aan by www.loebi.co.za/sluitaan.php.

SPESIALE AANBOD!!! Geldig tot 31 Januarie 2012

Jy kan nou die Loebi Lees- en aktiwiteitsklub uittoets sonder om aansluitingsfooi te betaal en sonder enige verdere verpligtinge.  Al wat jy moet doen, is om aan te sluit by www.loebi.co.za/sluitaan.php, betaal R80 (i.p.v. R100 aansluitingsfooi + R80) vir die eerste maand se boekie en aktiwiteite.  Die eerste maand se leesboekie sal dan aan julle gepos word en jy sal die aktiwiteite en leerhulpmiddels per e-pos ontvang.  Julle kan dan die produk toets, en as julle besluit om nie voort te gaan nie, kan jy jou lidmaatskap dadelik staak deur vir ons 'n e-pos te stuur.

Skryf jou kleinding in vir een van die volgende ouderdomsgroepe:

0-2 (geskik vir babas vanaf 8 maande)

2-3

3-4

4-5

5-7 (skoolgereedheidsprogram)

 

Kontak ons gerus met enige navrae by info@loebi.co.za. 

Mammas in en om Kaapstad, hou die 18de Februarie oop!  Ons gaan ons CD met luisterstories en liedjies dan bekendstel.  Toegang GRATIS!

 

Groete

Liesbet Gelderblom

www.loebi.co.za

 


<< Previous: Geseende feesseisoen!

| Archive Index |

Next: Ontmoet vir Loebi! GRATIS storie oggend en CD 'launch' >>

(archive rss , atom )

this list's archives:


Algemene nuusbrief vir Loebi die drakie se doen en late
Subscribe/Unsubscribe on Loebi

* Required



Powered by Dada Mail 4.3.1 Stable 12/23/10
Copyright © 1999-2010, Simoni Creative. Install Dada Mail web hosting