[Profile Register/Log In] (What's This?)

From: "Loebi" <info@loebi.co.za>
Subject: Loebi luisterstories op CD net betyds vir Kersfees!!!
Date: November 28th 2011

Hallo julle

SPESIALE AANBOD!! LOEBI LEES EN LUISTER PAKKET

Ons eerste CD met Loebi stories en liedjies gaan net betyds reg wees vir Kersfees! Nou kan kleinding lekker saam die boekies lees, terwyl hy of sy die storie luister. Elke keer lui daar dan ook 'n klokkie as kleinding moet omblaai. Op hierdie manier kan jou kind maklik die storie volg en heerlik prentjies kyk en "lees".
Daar is ook 'n paar liedjies op die CD.

Bestel nou jou Kinderwerf lees en luister CD, bloureeks volume 1 asook die 6 Loebieboekies wat daarmee saam gaan (Loebi blouboekies nommer 1- 6) vir slegs R220! (foto van die pakket is aangeheg).  Posgeld is gratis EN elke bestelling kry 'n Gratis Loebi inkleur en aktiwiteitsboek by!

Bestellings en betalings slegs tot en met Vrydag 3 Desember.  Alle pakkies word rondom 9 Desember gepos.  As jy wil he ons moet joune spoedpos, kan jy R20 ekstra betaal.

Die CD kan ook apart aangekoop word teen R80.

Om te bestel:

1.  Betaal die korrekte bedrag in Kinderwerf se bankrekening:

Rekeninghouer:  Kinderwerf
Rekeningnommer:  62168299800
Bank:  FNB
Takkode:  256755
Verwysing:  Jou voorletter en van + CD

2. Stuur jou bewys van betaling na liesbet@kinderwerf.co.za of faks na 0866567755.  Onthou om die volgende
inligting saam te stuur:

- ‘n Uiteensetting van jou bestelling
- Jou posadres
- Jou e-posadres

Groete

Die Kinderwerf- en Loebi-span
www.loebi.co.za
www.kinderwerf.co.za
www.facebook.com/kinderwerf

 



<< Previous: Loebi Message

| Archive Index |

Next: Loebi Message >>

(archive rss , atom )

this list's archives:


Algemene nuusbrief vir Loebi die drakie se doen en late
Subscribe/Unsubscribe on Loebi

* Required



Powered by Dada Mail 4.3.1 Stable 12/23/10
Copyright © 1999-2010, Simoni Creative. Install Dada Mail web hosting