[Profile Register/Log In] (What's This?)

From: "Kinderwerf" <mail@kinderwerf.co.za>
Subject: Kinderwerf gratis pretpak en GROOT uitverkoping
Date: October 6th 2016

Hallo julle!

Die vakansie is amper verby, maar so vir die laaste deel van die vakansie het ons dit goed gedink om vir julle 'n gratis pretpak met die tema: Huise aan te heg. (Ons wou nie te groot dokument gestuur het nie so hierdie pretpak is slegs 'n lae resolusie - beter resolusie en die bypassende flitskaarte sal met aankope gegee word- lees onder)

Ons het ook 'n GROOT uitverkoping waar julle storieboeke en CD's vir tot en met 60% afslag kan kry. Sien asseblief aangeheg die uitverkoping dokument en laat weet ons so vinnig as moontlik as julle belangstel of meer inligting wil hê. Voorraad is beperk. Al die produkte is perfekte Kersgeskenke. So maak sommer nou al daardie Kerskouse vol!

Indien julle hou van die aangehegte pretpak en wil uitvind hoe om nog 11 sulke pretpakke en NOG 9 Kinderwerfprodukte vir slegs R100 te kry, lees gerus verder:


Vir slegs 'n R100 kan jy die volgende pretpakke (dit is downloads)  aankoop:
Onder die see
Lente
Troeteldiere
Wilde diere
My liggaam
Sintuie
My familie
Voëls
Bote
Kersfees
Dierepret

Dis egter nie al nie. Te same met die 11 pretpakke kan jy nog enige 9 produkte (downloads) op Kinderwerf se winkelblad kies. Jy kan kies tussen stories, luisterstories, alfabet produkte, 'n leeskursus en nog vele meer.

Hierdie produkte word gewoonlik vir R200 verkoop, maar hierdie ongelooflike winkskoop is beskikbaar tot einde Oktober.


Om toegang tot ons winkel te kry en die pretpakke en ander produkte te download moet jy na die volgende skakel toe gaan:


http://kinderwerf.co.za/membership-account/membership-checkout/?level=5

Jy sal sien dat dit jou vra om Kinderwerflid te word en na jy jou besonderhede ingevul het sal jy na 'n betalingsopsie toe gaan.Daar gaan dit vir jou vra om 'n herhaalde betaling te maak. Jy moet dit invul en instel MAAR jy kan regtig enige tyd net wanneer jy wil kanselleer so daar is geen risiko vir jou nie.

Wanneer jy lid is (al is dit net vir hierdie maand) kan jy dan van die geleentheid gebruik maak om ook jou vriende van hierdie ongelooflikeaanbod te vertel (jy kan bloot hierdie epos aanpas en vir hulle aanstuur met jou eie unieke skakel- ons wys jou hoe!). Indien hulle dan ook lid word kan jy so vir jou as 'n bonus 'n ekstra inkomste genereer (ons kan almal doen met 'n ekstra geldjie). Indien jy dan nie mense wil kry of kan kry nie, kanselleer jy bloot as jy voel dat dit nie vir jou werk nie.

Laat weet asseblief as jy enige vrae het.

Groete

Die Kinderwerfspan

 

 

 



<< Previous: Kinderwerf gratis pretpak en GROOT uitverkoping

| Archive Index |

 

(archive rss , atom )

this list's archives:


Kinderwerf se algemene nuusbrief.
Subscribe/Unsubscribe on Kinderwerf

* Required



Powered by Dada Mail 4.3.1 Stable 12/23/10
Copyright © 1999-2010, Simoni Creative. Install Dada Mail web hosting