Bak-en-brou-klub Vingerkos e-resepteboek

Bak-en-brou-klub Vingerkos e-resepteboek
Brand: Bak-en-brou-klub
Product Code: Bakenbrou103
Availability: In Stock
R 10

Onthaal in styl! Met die maklike resepte en idees in die Bak-en-brou-klub se Vingerkos e-boek sal jy gou-gou jou "snackplatters" opvul. Maak net seker jy maak genoeg, want die resepte is so liplekker, jou borde gaan vinnig lees wees. Vind in jou Vingerkos e-boek resepte en idees gedeel deur die lede van die Bak-en-brou-klub Facebookgroep http://www.facebook.com/bakenbrou?fref=ts

Kry in jou Vingerkos e- boek die volgende:
 
Idees vir snackplatters
Resepte vir:
Bruchetta
Wors en marmite rolletjies
Maalvleishappies
Oats en hoendersopballetjies
souttertjie muffins
maaskaasballetjies
soutballetjies
raak-skraap souttert
marmite broodrolletjies
ham en mieliekoekies
kaashappies
ham snoeperye
kaaskoekies
blasies
pizzatertjies
biltongblokkies
kaasstrooitjies
marmite skons
marmite tert
polonie vetkoekies
bacon kips happies
Kry ook in jou eboek:
Padkos idees
Idees en voorstelle vir "high tea"
Tertdoppie resep vir soet en sout vulsels
 
Hierdie is 'n elektroniese/aflaaibare produk. Sodra ons jou betaling ontvang het, sal ons jou bestelling aktiveer en jy sal 'n e-pos ontvang wat sĂȘ dat jou bestelling verwerk is. Jy sal dan hier op die blad kan inteken en die elektroniese produk(te) wat jy bestel het aflaai. Indien jy met jou kredietkaart betaal, sal die produk dadelik beskikbaar wees. Indien jy 'n elektroniese oorbetaling (EFT) doen of 'n direkte deposito by die bank, sal jou bestelling 2-3 dae neem voor dit geaktiveer word.
 

Write a review

Your Name:


Your Review: Note: HTML is not translated!

Rating: Bad           Good

Enter the code in the box below:



Powered By OpenCartKinderwerf © 2014.  Made by ThemeGlobal