Bybelklub: Die storie van Jakob en Esau (PDF formaat)

Bybelklub: Die storie van Jakob en Esau (PDF formaat)
Brand: Bybelklub vir kinders
Product Code: Bybelklub 3.5
Availability: In Stock
R 15
Qty:  
   - OR -   
Add to Wish List Add to Compare
0 reviews      0 reviews    Write a review

 

 

Bybelklub vir kinders het ontstaan oor daar 'n behoefte was om Bybelstories op 'n kleuter se vlak te kry. Met die gevolg is al die Bybelstories is in baie eenvoudige taal geskryf sodat dit vir kleuters verstaanbaar is. Die stories is ook kort aangesien kindertjies van daardie ouderdom se aandagspan ook baie kort is. Saam met die storie ontvang jy ook 5 aktiwiteite om saam met jou kleinding te doen. Sodoende leer jy jou kind op prettige maniere van God en maak jy seker sy onthou en verstaan die stories. 

Kry saam met hierdie produk die verhaal van Jakob en Esau asook 'n ouerhandleiding en aktiwiteite om saam met jou kleutertjie te doen. Hierdie is 'n aflaaibare produk.

Die Bybelstories is ook perfek vir jou beginnerlesertjie om self te lees.

Vir meer inligting oor Bybelklub vir kinders, besoek hulle Facebook groep by https://www.facebook.com/bybelklubvirkinders

Of epos hulle by info@bybelklub.co.za

Let wel hierdie is nie 'n Kinderwerfproduk nie.

Write a review

Your Name:


Your Review: Note: HTML is not translated!

Rating: Bad           Good

Enter the code in the box below:



Powered By OpenCartKinderwerf © 2014.  Made by ThemeGlobal