Syferkaarte
Met hierdie pragtige, unieke syferkaarte sal jou kind gou-gou syfers baasraak!
Laai gerus
nommer '1' en '2' van die syferkaarte
gratis af om 'n idee te kry
van hoe die teenoorgestelde kaarte lyk.
Jy kan beide volledige stelle (1 tot 10), via e-pos,
by ons kry vir slegs R25.
Stel1 (Natrek)
Op hierdie kaarte is elke keer 'n ander getal
(van 1 tot 10), elke keer 'n ander prentjie en dan die spesifieke syfer, ook in stippellyne, wat jou kind kan natrek.
Natrek
(Getalle1 en 2)
Stel 2
(Getalname)
Op hierdie kaarte is elke keer 'n ander getal
(van 1 tot 10), elke keer die prentjie, die spesifieke syfer, asook die getal se
naam uitgeskryf, byvoorbeeld 'twee'.
Getalname
(Getalle1 en 2)
Kliek hier indien jy belangstel om
beide die volledige stelle syferkaarte, via epos, vir slegs R25 te koop.
|