Word 'n Kinderwerf Lid

Sluit aan vir 'n jaar vir slegs R60

Kinderwerflede ontvang:

  • Met aansluiting 'n gratis Kinderwerf Pretpakket ter waarde van R60.00, wat saamgestel is uit onder andere ons ou pretpakke. Dit bestaan uit meer as 70 bladsye insluitend vertoonkaarte, werkskaarte en ander aktiwiteite om jou kind vir dae (weke!) lank besig te hou. In die pretpakket is aktiwiteite vir alle kinders 7 jaar oud en jonger.
  • Elke maand 'n pretpak bestaande uit 'n paar werkskaarte via e-pos.
  • 'n Unieke lidnommer wat jy kan gebruik om in te skryf vir kompetisies en om gebruik te maak van spesiale aanbiedings.
  • Nuus oor spesiale aanbiedings, bv. afslag op produkte en uitverkopings.
  • Kompetisies waarvoor jy kan inskryf om onder andere Kinderwerfprodukte te wen.

As Kinderwerflid geniet jy nie net al die bogenoemde voordele nie, maar ondersteun jy ons ook in ons poging om kwaliteit Afrikaanse produkte vir almal te bied.

Om aan te sluit, vul hierdie vorm in:

Jou naam:
Jou van:
Jou e-pos adres:
Wat is jou kind se ouderdom?


Kontak die
Webmeester

Soek Afrikaans is'die eerste ware Afrikaanse soek enjin

<- Terug

Kopiereg 2006-2010 Kinderwerf - Alle regte voorbehou