|
LEES
HIER VOOR JY
BESTEL:
Jy
kan kies
of jy die produk wil ontvang via e-pos, of op 'n CD wat ons vir jou met
slakkepos kan stuur.
Gebruik
die
eerste tabel om produkte te bestel om te ontvang via epos, en die
ander tabelle om dit op 'n CD of klaargemaak te ontvang. Daar sal
telkens aangedui word of dit op 'n CD of klaargemaak aan jou aangebied
word. Die elektroniese produkte en die produkte op CD moet jy dan self
uitdruk en lamineer indien nodig.
Jy
kan ook
kies of jy met kredietkaart wil betaal of met elektroniese
bankoorplasing. As jy met 'n kredietkaart wil betaal, sien asb ons
katalogus hier
op Setcom se webwerf. Jy moet 'n rekening skep op Setcom se webwerf om
te kan betaal.
As
jy
verkies om met 'n elektroniese bankoorplasing te betaal, merk al die
produkte wat jy wil koop in die tabel hieronder, vul jou details onder
die tabel in, en kliek op bestel. Ons sal dan vir jou 'n
verwysingsnommer wys wat jy met jou bankoorplasing moet gebruik.
Indien
jy
kontant by die bank in betaal, moet jy 'n R15 bankkoste fooi by die
totaal van jou produkte voeg.
Posgeld
is
R30,00 vir produkte binne Suid-Afrika. Kontak ons vir buitelandse
kostes.
Hoe
om hierdie bladsy
te gebruik:
Kies telkens
die produk wat jy wil koop
deur
die hoeveelheid onderaan die produk in te vul.
Wanneer jy
al die produkte gekies het
vul jou
naam, e-pos, posadres en selnommer in die tabel hieronder en kliek op
Bestel.
Kontak ons
indien jy enige navrae oor
hierdie
bladsy het.
ONTVANG
VIA E-POS
| Produkte |
|
Alfabet vertoonkaarte
R30,00


Ontvang
die hele alfabet (Elke kaart
is A5 grootte) via epos.
Kliek
hier vir meer
inligting.
KOOP! Merk
hierdie boks om te bestel
|
Alfabet eboek
R60,00
Bestaan
uit 3 dokumente:
*
Lees
en skryf voorbereidings oefeninge
*
Die
inkleur alfabet
*
Skryf
die letters
Kliek
hier
vir meer inligting. Ontvang via epos
KOOP! Merk
hierdie boks om te bestel
|
Beginner
leeskaarte
R60,00

Stel
van 30 pare
drie letter leeskaarte.Gebasseer op die Montessori metode. Ontvang via
epos. Kliek hier vir
meer inligting
Kyk
in die ontvang via slakkepos
tabel hieronder om die leeskaarte klaargemaak te koop.
KOOP! Merk
hierdie boks om te bestel
|
|
Teenoorgestelde
kaarte
R20,00

Stel
van
7 teenoorgestelde kaarte.
Ontvang
via epos.
Kliek hier
vir meer inligting.
KOOP!
Merk hierdie boks om te bestel
|
Syferkaarte
1-20
R50,00
Kry
die syfers 1 tot 20. Dit bestaan
uit
natrekkaarte en vertoonkaarte. Ontvang
via epos. Kliek hier
vir meer inligting.
KOOP!
Merk hierdie boks om te bestel
|
|
|
Werfgeld
eboek

R45,00
Hierdie
e-boekie
leer jou kleinding van geld. Dit gee speelgeld wat julle soveel kan
uitdruk soveel as wat julle wil, geld-speletjies en lekker
aktiwiteite soos hoe om julle eie spaarvarkie en kasregister te bou! Ontvang via epos.
Kliek hier
vir meer inligting
KOOP!
Merk hierdie boks om te bestel
|
Winterpret
eboek
R40,00

'n
Pretpak met aktiwiteite om jou kind op koue en reënerige dae
besig te
hou. Ontvang
via epos.
Kliek hier
vir meer inligting
KOOP! Merk hierdie
boks om te bestel
|
Volledige
kalender
R50,00

Unieke
jaarkalender vir kleintjies. Kry 2010 se kalender, paskaarte en
plakkers. Rympies en prentjies om maklike die dae van die week en
maande van die jaar aan te leer. Kliek hier vir
meer inligting. Ontvang via
epos.
KOOP! Merk hierdie boks om te bestel
|
|
Samestellingskaarte

Die
Samestellingskaarte bestaan telkens uit 'n groot kaart met die
samestelling op asook twee klein kaartjies wat saam die samestelling
vorm. Ontvang
via epos. Kliek hier
vir meer inligting.
KOOP! Dui die hoeveelheid aan in
die pers blokkie!
R25,00
|
Dierepret
e-boek

Laai voorbeelde en gratis
masker uit jou dierepret
e-boek af deur hier te kliek.
Die e-boek (28
bladsye) is geskik vir *kinders van 2
tot 10 jaar! Ontvang die boek
via e-pos!Vind in
jou dierepretboek die volgende:
* 30 dierekaarte
met prettige raaisels.
* 4 verskillende
speletjies
* Drie varkies
storie vingerpoppies
* Maskers
* Inkleurpente
* Verbind die
kolle
* Teken soos 'n
pro met ons stap vir stap instruksies,
Hou jou kinders
ure besig! Ontvang
via epos.
·
KOOP! Merk hierdie
boks om te bestel
R40,00
|
Klank leeskaarte
(diftonge)

Laai
'n voorbeeld van
die ei
klank
leeskaarte af deur hier te
kliek.
Ontvang
die
leeskaarte via
epos wat die
volgende klanke dek:
ei,
oe, ou eu, y, ui
en ie.
Daar
is 'n paar
leeskaarte vir elke klank. Stel elke klankie een vir
een bekend aan jou kind en leer hom/haar die klankie. Hy/sy sal vinnig
verstaan dat die twee lettertjies saam die een klankie vorm.
KOOP!
Merk hierdie boks om te bestel
R40,00
|
Kleur
flitskaarte.
R20,00

Die kleurkaarte is
nou elekronies beskikbaar. Gebruik as versiering vir die
kinderkamer of as
flitskaarte. Ook in Engels beskikbaar.
KOOP!
Merk hierdie boks om te bestel
|
Emosiewiel
R35,00

Moedig
jou kind emosionele intelligensie aan met ons emosiewiel. Die
emosiewiel word nou via epos
gestuur. Lees hier
vir meer inligting
KOOP!
Merk hierdie boks om te bestel
|
Weerkaart
R35,00

Draai
die pyltjie om die dag se weer aan te dui. Perfek vir die
klaskamer!
Dit
word slegs via
e-pos gestuur. Lees
hier
vir meer inligting.
KOOP! Merk hierdie boks om te
bestel
|
Loebi
inkleur en aktiwiteis e-boek
R50

Die Loebi inkleur en
aktiwiteitsboek is nou elektronies beskikbaar, wat beteken jy ontvang
dit via epos. Die lekkerte hiervan is dat julle nou die prentjies oor
en oor kan uitdruk. (vir privaatgebruik alleenlik net soos al ons
elektronies produkte)
KOOP! Merk hierdie boks om te bestel
|
|
|
ONTVANG
VIA SLAKKEPOS
| Produkte |
|
Alfabet
eboek op
CD
R65,00

Bestaan
uit 3 dokumente:
Lees en
skryf voorbereidings oefeninge
Die
inkleur alfabet
Skryf
die letters
Kliek hier
vir meer inligting
KOOP!
Dui die
hoeveelheid aan in die pers blokkie!
|
Kom
ons leer van diere (muisboek)
R159

Hierdie
boek is die perfekte geskenk of bederf vir 'n spesiale kleinding. Dit
is vol feite en pret en die beste van alles is dit werk met 'n rekenaar
muis. Daar word vragies gevra en dan moet die kleingoed telkens met die
muis die regte antwoord aandui. Dus leer jou kind die volgende met die
wonderlike boek:
*
brei sy/haar kennis uit van diere
*
leer met 'n rekenaarmuis werk
*
Moedig lees aan
Geskik
vir 3 jaar (mamma gaan moet help as kleintjie nog nie kan lees nie) tot
9 jaar.
Die
boek is ook in Engels beskikbaar. Stuur ons 'n epos
na bestelling indien jy dit in Engels verkies.
KOOP!
Dui die
hoeveelheid aan in die pers blokkie!
|
Volledige
Loebi
leesreeks
R1000

 
Koop die volledige
leesklub pakket aan. Die koste is R1000 per pakket en sluit posgeld in.
Kies tussen die volgende ouderdomsgroepe (stuur ons 'n epos na jou
bestelling om jou ouderdomsgroep te bevestig):
0-2 jaar, 2-3
jaar, 3-4
jaar, 4-5 jaar en 5-7 jaar. Ingesluit in jou pakket is die volgende:
*12 leesboekies
op jou
kind se ouderdomsvlak geskryf deur die bekroonde skrywer Martie Preller
(skrywer van Babalela)
* Daaglikse
aktiwiteit boek vir 12 maande.
* Leerhulpmiddels op CD vir 12 maande - druk self uit. .
* 'n Audio CD
met al 12
stories op
Lees hier
vir meer
inligting oor die leesklub of kontak
ons.
Soos hierbo genoem, jy kan ook hiervoor met 'n kredietkaart betaal by
Setcom deur hier
te kliek. Andersins, om 'n bank oorplasing te doen, dui die
hoeveelheid aan in die pers blokkie.
|
|
|
Entrepreneursboek
vir laerskoolkinders
R80,00

Hierdie
prettige, praktiese boek wys kinders van 6 tot 15 jaar in 'n paar
maklike stappe hoe om hulle eie geld te begin verdien.
Lees hier
vir meer inligting
en entrepreneurswenke
KOOP!
Dui die
hoeveelheid aan in die pers blokkie!
|
|
Mangelvanger
R60

Hierdie boekie handel
oor 'n seuntjie wat hosipitaal toe moet gaan. Met
hierdie oulike storie en wenke en raad agterin kan jy jou kind
voorberei en julle hospitaalbesoek beter maak. Die boekie is uitgegee
deur LAPA uitgewers en geskryf deur Martie Kruger.
|
Tatta
doeke R60

Kry
jou kleinding gou-gou van die doeke af met die prettige storie!
Daar is ook wenke en raad agterin. So sê solank totsiens vir
die doeke! Die boekie is uitgegee deur LAPA uitgewers en geskryf deur
Martie Kruger.
|
Kleuterskool
toe R60

Hierdie boekie berei
jou kind voor vir daardie eerste dag van skool,
hetsy kleuterskool of 'n speelgroepie. Nuttige wenke en raad word ook
gegee. Die boekie is uitgegee deur LAPA uitgewers en is geskryf deur
Martie Kruger
|
'n
Boetie vir Natasha R60

Is jy weer swanger?
Wil jy jou kind voorberei vir boetie of sussie se
koms. Die oulike storie met raad en wenke agterin help jou om presies
dit te doen.Die boek is geskryf deur Martie Kruger en uitgegee deur
LAPA uitgewers.
KOOP!
Dui die
hoeveelheid aan in die pers blokkie!
|
|
|
Wanneer jy van
Kinderwerf se produkte bestel
word daar aanvaar dat jy Kinderwerf se gebruiksvoorwaardes gelees het
en aanvaar. Kliek hier
om ons gebruiksvoorwaardes te lees.
|
|