Jaarkalender vir kleintjies


Kry nou jou 2009 kalender!
Ons kalender is 'n kleurvolle pragtige kalender vir jong kinders. Dit kan elektronies (via e-pos) by ons gekoop word (R50), of jy kan dit op CD (R60 - posgeld van R20 uitgesluit) ontvang. Hierdie is 'n oorspronklike unieke produk, en spesiaal ontwerp oor jong kinders (en ouers) so 'n groot behoefte daaraan het.
Koop nou ons kalender en kry die volgende:
* Kleurvolle jaarkalender vir jong kinders ( 2009 se kalender)
* Elke maand 'n oorspronklike rympie en prentjie
* Elke dag 'n prentjie
* Paskaarte om die maande van die jaar te leer
* Paskaarte om die dae van die week te leer
* 'Plakkers' om belangrike gebeurtenisse aan te dui
* Tel die slapies
* Leer jou kind die 'begrip' van tyd
* Druk dit soveel keer uit soos jy wil!
KOOP!
Hier is nog 'n paar prentjies uit ons kalender:


Kliek hier om nog prentjies van ons kalender te sien.
Ouers se kommentaar op die kalender
Marina Schultz, Ellisras, Kinderwerf agent
"Ek dink die kalender is 'amazing'. Almal is mal daaroor. En ek vind dit baie opvoedkundig. My seuntjie,Duan, geniet dit baie. Nou kan hy ook sien wanneer naweke nader kom. Hy vra elke dag wanneer is dit naweek? Hy weet hy mag dan by ouma gaan slaap.
Almal is gaande daaroor. Baie dankie vir Kinderwerf se wonderlike idees!"
Heidi Wahl:
"Baie dankie vir die kalender. Ek het dit uitgedruk en dit is pragtig!"
Het jy terugvoering oor die kalender? Laat weet ons asseblief deur ons te epos .