OUERS
Hierdie is 'n snuffelgids vir julle
om jou te help om alles te vind wat jy mag nodig kry gedurende jou
ouerskapsreis.
Hierdie is 'n diens wat ons vir ons
Kinderwerf besoekers bied met die hoop dat Kinderwerf jou eerste
ouerskap pitstop op die Internet sal wees!
ONS NUUTSTE ADVERTEERDER!
Pieter Paddavas & Lientjie Lier

Hoekom adverteer op ons geelbladsye?
Kinderwerf is 'n reeds gevestigde
webwerf wat daagliks deur baie ouers besoek word. Ouers wat ons besoek,
stel belang in hulle kinders, het 'n passie vir ouerskap en soek net
die beste vir hulle kinders. Daarom is dit vanselfsprekend dat hulle
ook van hierdie diens gebruik sal maak. Ons webwerf word in tydskrifte
geadverteer sowel as deur ons agente, landswyd - dus word jou besigheid
ook bemark!
Kontak
ons indien jy belangstel op 'n advertensie op ons hoofblad!
|