LOEBI-LEESKLUB |
DRAKEDORP
|
|||||||
![]() |
||||||||
| |
||||||||
|
GRATIS EERSTE LES!Jy kan ook op hierdie bladsy jou gratis storie, leerhulpmiddels asook jou daaglikse aktiwiteite aflaai. Kliek net op die skakels wat van toepassing is. Jy kort Adobe Acrobat Reader om dit oop te maak. Dit kan gratis op ons hoofblad afgelaai word. STORIES Laai jou inleiding tot die Loebi stories geskryf deur die bekroonde skrywer Martie Preller hier af. Dit is dieselfde storie net korter en makliker gemaak vir die jonger ouderdomme. Wanneer julle by die klub aansluit kry elke ouderdomsgroep 'n ander storie. Die gratis storie word slegs gegee om jou en jou kind aan Loebi bekend te stel en te vertel waar hy vandaan kom. Lees hierdie storie voor julle met die klub begin! Waar Loebi vandaan kom: Ontmoet vir Loebi 3 jaar en op Ontmoet vir Loebi 2 tot 3 jaar Ontmoet vir Loebi 0 tot 2 jaar Aktiwiteite Twee weke se aktiwiteite word gegee. Die aktiwiteite is slegs voorbeelde en word meer volledig in die leesreeks gegee. Leerhulpmiddels Hierdie is die leerhulpmiddels wat julle saam met julle daaglikse aktiwiteite gebruik. Die leerhulpmiddels kan verskil met elke ouderdomsgroep so laai dieselfde jaar as wat jy bo gekies het af. HET JY ENIGE VRAE, KOMMENTAAR OF WIL JY ONS LEESREEKS AANKOOP STUUR ONS 'N E-POS .
|
Loebi, die Draak
|
||||||