Alfabet e-boek
Hierdie is 'n heerlike pret en leer boekie wat help om kinders te help met die alfabet, lees en skryf. Dit bestaan uit die volgende 3 dokumente:
* Lees en skryf oefeninge - soos byvoorbeeld soek die maatjie of trek die patroontjie na.
* Die inkleur alfabet. Hier kry jy die hele alfabet met elke letter op 'n nuwe bladsy met 'n inkleur prentjie by.
* Lees en skryf die alfabet (hierdie dokument bestaan alleen bestaan uit oor die 70 bladsye!). Hier kry jy al die letter natrek (pyltjies word gegee om te wys hoe die letters gevorm moet word, asook skryf oefeninge van die algemene Afrikaanse letters.
Die hele e-boekie is inkleurprentjies wat maak dat die kinders lekker interaktief kan werk en hulle fyn motoriese spiertjies wat so belangrik is vir skryf oefen. Druk die bladsye self uit soveel keer soos julle wil, en julle benodig nie eers 'n kleur drukker nie!
Die alfabet-eboek kos R60 dan epos ons dit in pdf formaat (soos die aangehegte pretpak) of R75 dan ontvang jy dit op CD deur die pos (posgeld en verpakking ingesluit by die prys)
Laai jou gratis voorbeeld alfbetboekie hier af.