Winterpret! (R40)
Is julle moeg vir die huis? Is jou kleinding siek? Of dalk is dit net te KOUD om buite te speel? Kinderwerf het die oplossing!
Koop nou ons winteraktiwiteitsboek wat vol prettige aktiwiteite is vir slegs R40 en ontvang dit via epos.
Dit betstaan uit oorspronklike aktiwiteite om kinders tussen die ouderdomme van 2 tot 12 jaar vir ure besig te hou.
Vir slegs R40 kry julle onder andere die volgende:
* maskers
* papierkarretjies
* verskeie "templates" wat julle kan uitdruk en maak
* Kry ook kunsaktiwiteite
* Maak julle eie vinger-poppekas
* Veerpyltjie krieketspel
* Tuisgemaakte klei resep
EN NOG MEER!
Voorbeeld bladsye uit die Winterpretpak:




